Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die vereniging vir persone met gestremdhede (APD) van Oudtshoorn het vanoggend 'n kleurvolle optog deur die dorp se strate gehou as deel van Loslitdag.
Die optog is ook gehou as bewusmaking vir persone met gestremdhede in die dorp.
Lede van APD sowel as personeel en leerders van Eljada-Kairosskool het aan die optog deelgeneem.
Kyk 'n video hieronder:
Lede van APD sowel as personeel en leerders van Eljada-Kairosskool het aan die optog deelgeneem. Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'