OUDTSHOORN NUUS - Johan Allers van die VF-plus is 'n rukkie gelede eenparig deur meerheid stemme (13) in die munisipale raad as die nuwe speaker van die groter Oudtshoorn-munisipaliteit verkies.
Allers vervang Colan Sylvester (OGI) na 'n suksesvolle mosie van wantroue deur Vlancio Donson (Icosa).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'