OUDTSHOORN NUUSFLITS - Vier perderuiters van Langenhoven Gimnasium het die afgelope naweek deelgeneem aan die Wes-Kaapse gimkana-kampioenskappe in die Boland.
Hulle is verkies tot die Junior Wes-Kaapspanne.
Die ruiters gaan tussen 9-15 Desember aan die interprovinsiale en SA-kampioenskappe in die Oos-Kaap deelneem.
Jacquine Strydom, Chrismarie Strydom en Sharé Lund.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'