Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Leerders, onderwysers, ouers en besighede het verlede Donderdag by Langenhoven Gimnasium bymekaargekom om bome rondom die astrobaan te plant.
Stephanus Potgieter, skoolhoof van Langenhoven Gimnasium, het self 'n graaf in die hand geneem en die leerders gewys hoe dit gedoen word.
FOTOGALERY: Leerders plant 30 bome
Daar is 30 bome geplant om Langenhoven Gimnasium se 30ste bestaansjaar te vier.
Leerders van Gimmies tydens die boomplantdag.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’