OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die bestuurder van 'n bromponie en sy passasier is per ambulans hospitaal toe nadat hulle in 'n VW Polo vasgery het.
Die botsing het omstreeks 16:10 oorkant die gholfbaan gebeur.
Die oorsaak van die ongeluk was nie op die toneel gegee nie.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
Die ongelukstoneel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'