Breaking News Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Allied-gebou in Kerkstraat is besig om te brand.
Oudtshoorn-brandweer en nooddienste is tans op die toneel in Kerkstraat waar die Allied-gebou aan die brand geslaan het.
Die brand het volgens inligting, vroeg, vanoggend, Vrydag 2 Mei ontstaan.
Die oorsaak is tans nie bekend nie.
Meer inligting sal volg soos dit bekend word.
VIDEO:
VIDEO: Brandweer is steeds besig om warmkolle in die Allied-gebou te blus.
Louise Mouton
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’