Advertorial
BESIGHEIDSNUUS - Queens Mall Apteek se leuse was nog altyd 'Van die gemeenskap, vir die gemeenskap'. Vir ons as eienaars van Queens Mall Apteek was diens aan die gemeenskap nog altyd ons nommer een prioriteit. Met dit in gedagte het ons besluit om saam met CJ's Franchise hande te vat om 'n nuwe en opwindende tydperk in te lyf.
Ons bly nog altyd dieselfde mense en eienaars, maar gaan voortaan onder die CJ Partners Pharmacy-besigheid doen. Dit beteken nog steeds puik, persoonlike diens. Vier keer per dag aflewering regoor Oudtshoorn persoonlik by u voordeur vanaf Maandag tot Vrydag en op Saterdae twee keer.
Ons maak dit ook nou nog makliker vir kliënte om bestellings te plaas met ons nuwe direkte WhatsApp-lyn waardeur u, u bestellings meer gerieflik kan plaas.
Kliniekdienste
Kliniekdienste van hoë gehalte wat bestuur word deur ons klinieksusters. Chroniese- en akute-medikasie van alle mediesefondse, en ons is 'n voorkeur diensverskaffer van meeste mediese fondse insluitend Discovery, Gems, Polmed, Transmed, Bonitas, ens.
Deur onder die CJ Partner Pharmacy-groep te werk, kan ons ook nou 'n groter verskeidenheid produkte aanhou teen baie kompeterende pryse om ons kliënte die beste koopervaring aan te bied.
Griepinspuitings nou beskikbaar
Die jaarlikse griepinspuitings is nou beskikbaar teen die bekos-tigbare prys van R95.00 per inspuiting.
Besigheidsure
Besigheidsure bly ook dieselfde om tydens gewone werksure asook na-ure aan ons kliënte die beste moonlike diens te verskaf.
- Maandag - Vrydag: 08:30 - 19:00
- Saterdag: 08:30 - 19:00 en 18:00 - 19:00.
- Sondag: 10:00 - 12:00 en 18:00 - 19:00.
- Publieke vakansiedae: 10:00- 13:00 en 18:00 -19:00.
Nuwe WhatsApp-nommer
Queens Apteek het nou 'n toegewyde WhatsApp-nommer vir navrae en bestellings, om die beste diens te lewer. Ongelukkig kan geen oproepe ontvang word op die nommer nie. Stoor die volgende nommer op jou foon 060 611 2267.
Kom maak gerus 'n draai by ons om die nuwe opwindende tyd saam met ons te deel en die toekoms saam in te gaan.
Skandeer die kode om met Queens Apteek te gesels.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’