Advertorial
OUDTSHOORN NUUS - Karen-Joan Pansengrauw en haar span is besig met heelwat verfprojekte in Oudtshoorn.
Met meer as 19 jaar ondervinding in die verfbedryf, en nege jaar praktiese ervaring in die verf van huise bied sy betroubare en professionele verfwerk wat jou spasie totaal kan transformeer. Sy fokus op kwaliteit, netjiese afwerking en kliëntetevredenheid, elke keer.
Sy spesialiseer in binne- en buiteverfwerk vir huise en besighede, fokusmure en dekoratiewe afwerkings, herverf en opknapping van meubels, klein opknapwerk, sowel as volledige opknappingsprojekte wat ook timmer- en teëlwerk insluit.
Bekende en betroubare produkte soos Plascon, Dulux en Emblem word gebruik, en sy help graag om die regte kleure en produkte vir jou projek te kies.
Die We love to paint-span bied professionele diens, netjiese en betroubare werk, persoonlike advies en kleurvoorstelle en gratis, en geen verpligting kwotasies.
Of jy jou huis wil moderniseer, jou besigheid 'n nuwe voorkoms wil gee, of net 'n kamer wil opkikker, geen werk is te groot, of te klein nie.
"Laat ons jou spasie omskep in iets besonders, want ons is mal oor verf!
Kontak my gerus vandag om jou projek te bespreek en 'n gratis kwotasie te kry - 084 549 22 88.
Die huis is ook deur die span opgeknap.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’