Daniëlla beplan ook iets spesiaal vir Moe-dersdag wat op 8 Mei is.
Signature Divine is egter nie net 'n restaurant nie, dit is ook 'n venue vir partytjies, funksies en troues.
Annie's Art, Annemarie Janse van Rensburg se kunsgalery, is ook sedert April by Signature Divine.