Die kwartaal se finalis as besigheids-leier van die jaar is Hannes Myburgh van Rancho Las Plumas terwyl Wessels Bower (jnr) van Liquor City die kwartaal se Besigheidsperoosnlikheid van die jaar finalis is.
Die finaliste wat deur die jaar gekies is en waaruit die twee wenners vroeg volgende jaar aangekondig sal word is:
Finaliste vir Die Hoorn se Besigheidspersoonlikheid van die Jaar vir 2012 is:
- Mariëtte Mortlock (Harvey World Travel)
- Lange Hougaard (Kroegman- Oudts-hoorn Gholfklub)
- Wessels Bower (Liquor City)
- Finaliste vir Die Burger se Besigheidsleier van die Jaar vir 2012 is:
- Henco Rademeyer (Ton's Sport & Cycle)
- De Villiers Neethling (De Villiers Neethling & Venote Bourekenaars)
- Hannes Myburgh (Rancho Las Plumas)