Advertorial
BESIGHEIDSNUUS - Complectus Welvaart Blouster is onlangs tydens ‘n glansgeleentheid in Franschhoek aangewys as die Blouster van die jaar in die Kaap-streek.
Tydens dieselfde geleentheid is Jacques Strydom ook aangewys as die nommer 2 adviseur in diè streek.
Jacques sê hul Sanlam Blouster se sukses is te danke aan die uitstekende klientediens. “ Ons kliente se finansiele behoeftes kom altyd eerste. Baie dankie aan elke klient wat ons vertrou met hul toekoms. Ook ‘n woord van waardering aan ons toegewyde span”
Julia Wentzel en Rensche Nel van Complectus BlouSter se kantoor op Beaufort-Wes.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'