Gallery Update Video
MOSSELBAAI NUUS - 10 Vragmotors met mielies het vandag (Woensdag 8 Augstus) omstreeks 09:40 die perseel van Cobra Transport buite Mosselbaai verlaat op pad na onderskeie afleweringspunte.
Die mielies kom vanaf Fochville en is bestem vir Suid-Kaap-boere wat geraak word deur die droogte.
Provinsiale Verkeer het die konvooi ondersteun en by die N2-aansluiting die verkeer beheer sodat die trokke as n eenheid kon beweeg.
Kyk 'n video hieronder.
Lees 'n vorige artikel: Mielies vir Suid-Kaap-boere
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'