OUDTSHOORN NUUS - Die 30ste Klein-Karoo-kampioenskappe is die afgelope naweek by Red Rock-renbaan buite Oudtshoorn aangebied.
Die byeenkoms, wat as een van die grootste op die Suid-Afrikaanse motorsportkalender beskou word, het 114 motors van regoor die land gelok.
Na raming het sowat 1 700 toeskouers die geleentheid bygewoon om die aksie op die baan te geniet.
Die uitslae was soos volg:
Ninja Rods
- Pieter Meyer (Wellington)
- Divan Meyer (George)
- Dylan du Plessis (Kaapstad)
American Saloons
- Ryan Marais (Bloemfontein)
- Richard Watermeyer (Kroonstad)
- Mario Roesstorff (Gqeberha)
Hot Rods
- Sydney van Rensburg (George)
- Andries Brand (Kathu)
- Brennon Green (Vredenburg)
1660's
- Eugene Griessen (Kaapstad)
- Jason Drake (Gqeberha)
- Werner van der Merwe (Worcester)
Heavy Metals
- Pierre Coetzee (Kaapstad)
- Jaco Aylward (Gqeberha)
- Neville Ellard (Gqeberha)
2.1's
- Richardo Davey (Paarl)
- Damon Miles (Gqeberha)
- André Fouché (Knysna)
Midgets A-klas
- Wessel Rabe (Kaapstad)
- Schalk Swart (Kaapstad)
- Donovan Huisamen (Kaapstad)
Midgets B-klas
- Danie Botes (Kaapstad)
- Theuns Eksteen (Uniondale)
- Anton van Zyl (Kaapstad)
Lexus V8's
- Georg von Düring (Kaapstad)
- Karl Voppichler (Mosselbaai)
- Frikkie Slippers (Kaapstad)
WOMZA 1600 Saloons
- Evert Alberts (Kaapstad)
- Llewellyn Kotzé (Worcester)
- Sarel Smal (Worcester)
DO4SA 1600 Saloons
- Jacques Snyman (Plettenbergbaai)
- Werner van Rooyen (Joubertina)
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’