Saturday 02:07
scattered clouds
Tomorrow:
overcast clouds 20°
Oudtshoorn
Geskiedenis is gemaak op Woensdag 15 Januarie met die amptelike opening van vyf nuwe spesiale onderwysklasse in Dysselsdorp. Die opening van die klasse sal nou kwaliteit onderig verseker vir kinders wat spesiale aandag nodig het. Ongeveer 100 leerders met spesiale behoeftes van Dysselsdorp sal voordeel trek deurdat hulle nou kan spog met hul eie klaskamers.Die droom om die spesiale klasse op die been te kry het harde werk gekos en baie beplanning. Dysselsdorp Primêr het nou drie klasse vir leerders met spesiale behoeftes terwyl PJ Badenhorst een klas gekry het en Dysselsdorp Primêr ook een klas.Die toevoeging tot die drie skole beteken ook dat leerders nou van graad een tot matriek kan skoolgaan terwyl hulle toegerus word met die nodige vaardighede om na skool 'n loopbaan te kan volg.
Oudtshoorn Courant proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Oudtshoorn Courant