Koos Nel het die kompetisie met 'n mooi sak van 8 vis van 15,010 kg gewen terwyl John-Louis van Zyl die swaarste karp van die dag (3,095 kg) geland het.
Uitslae:
1 Koos Nel met 8 vis van 15,010 kg; 2 Tony Jardine met 9 vis van 11,460 kg; 3 Rebello Jardine met 8 vis van 11,775 kg; 4 Hein Binnedell met 4 vis van 4,460 kg; 5 Marius Nel met 3 vis van 3,085 kg; 6 Nihan Binnedell met 3 vis van 2,410 kg; 7 John-Louis van Zyl met 1 vis van 3,095 kg; 8 Santa Muller met 2 vis van 1,540 kg; 9 Emile Calitz met 1 vis van 1,525 kg; 10 Koos Groenewald met 1 vis van 1,450 kg. Die top 5 hengelaars tot dusver in die reeks is: 1 Hein Binnedel (122); 2 Koos Nel (118); 3 Robello Jardine (113); 4 Marius Nel (99); 5 Tony Jardine (91).
Die volgende kompetisie vind op 4 Oktober weer in die Hartebeeskuildam plaas en enige hengelaars wat in vars-waterhengel belangstel kan vir Koos Groenewalt kontak by 083 991 4697.
John-Louis van Zyl met die grootste vis vir die dag, 'n karp van 3,095 kg,
wat hom die wenner van die poelgeld gemaak het.
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo, Tuinroete nuus'