OUDTSHOORN SWEMNUUS - Verskeie swemklubs in die streek het Saterdag by die NA Smit-swembad aan 'n Eden-seniorliga-gala deelgeneem.
Die doel van hierdie swemgala is om swemmers 'n geleentheid te gee om hul tye te verbeter wat hulle in staat sal stel om vir die SA swemkampioenskappe in Maart te kwalifiseer.
Hierdie swemgala (vlak drie) sal ook op Oudtshoorn plaasvind. Swemmers soos Jada Coetzee van Oudtshoorn en Minke Janse van Rensburg (downsindroom-atleet) van George het ook hul staal in die swembad gewys.
Wyndham Ewerts van die Oudtshoorn Courant het die aksie afgeneem.
Minke Janse Van Rensburg
Gereed... Weg!
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'