OUDTSHOORN NUUS - Verskeie swemklubs in die streek het Saterdag by die NA Smit-swembad deelgeneem aan 'n Eden-ligagala ter voorbereiding van die Eden-kampioenskap-gala wat van 6 tot 7 Desember weer by die NA Smit-swembad sal plaasvind.
Wyndham Ewerts van die Oudtshoorn Courant het die aksie afgeneem.
Gereed ... Weg!
Swemmer in aksie in die vryslag. Foto's: Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'