Die visse het aanvanklik lekker gebyt, maar die wind het algaande sterker gewaai en die manne moes hul staan behoorlik ken.
Emile Calits het die grootste karp (2,965 kg) gevang. Marius Nel het die kompetisie gewen met 'n mooi sak van 13 vis van 21,865 kg.
Die uitslae is as volg:
1. Marius Nel (13 vis 21,865 kg). 2. Hein Binnedell (10 vis 16,805 kg). 3. Robello Jardine (8 vis 11,35 kg). 4. Tony Jardine (7 vis 11,02 kg). 5. Enrico Kruger (7 vis 10,685 kg). 6. Emile Calits (6 vis 11,180 kg). 7. Koos Nel (6 vis 8,95 kg). 8. Marlande Nel (6 vis 8,43 kg). 9. Piet van Greunen (3 vis 3,31 kg). 10. Johan Douglas (2 vis 1,95 5kg).
Die algehele puntestand vir die jaar tot dusver is:
1. Robello Jardine (78). 2. Koos Nel (72). 3. Marius Nel (63). 4. Hein Binnedel (60). 5. Enrico Kruger (60). 6. Tony Jardine (59). 7. Emile Calits (49). 8. Johan Douglas (20). 9. Nihan Binnedell (12). 10. Marlande Nel (6).

Marius Nel het Eden-varswaterklub se kompetisie gewen met 13 vis van 21,865 kg.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Klein-Karoo nuus'