OUDTSHOORN SWEM NUUS - Jancke Potgieter, 'n leerder van Laerskool Wesbank het op 7 en 8 April aan die SA vlak 2 swemkampioenskappe deelgeneem.
Sy het aan vyf items deelgeneem en in almal haar persoonlike tye verbeter.
Sy het 'n derde plek behaal in die 50 m-borsslag en 'n vierde plek in die 100 m-borsslag.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'