OUDTSHOORN NUUS - Die jaarlikse Arms Tackle and Outdoor-galjoenderby vind weer Saterdag 28 Julie plaas.
Hengelaars kan van die Knysna-koppe af tot by Gouritz hul lyne natmaak. Kaartjies is beskikbaar by
- Arms and Tackle, Sportcentre en X-Treme Fishing in George,
- X-Treme Outdoors en J&J Marine Sales in Mosselbaai,
- Fishing Extreme & Outdoor Pro Shop in Voorbaai en
- Breezers Fishing in Knysna.
Groot hengelpryse is op die spel en daar is ook gelukstrekkings.
Vir enige navrae bel 044 873 2178.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'