OUDTSHOORN TENNIS-NUUS - Agt leerders van Laerskool Wesbank se seuns- en dogters A-span het onlangs tydens die skole-tennistoernooi in Paarl goue medaljes ingepalm.
Hier is hulle van links; Roux Delport, Jaco Lamprecht, Louis Uys, Roy Viljoen, Jodi Potgieter, Francis Beukes, Anandie de Waal en Nika Potgieter.
Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'