OUDTSHOORN TENNISNUUS - Laerskool Wesbank se seuns- en dogtertennisspanne het van 24 Februarie tot 1 Maart aan die Sun City Egalite-tennistoernooi in Johannesburg deelgeneem.
Albei spanne het tweede plekke in dié toernooi behaal.
Voor, van links: Anandie de Waal, Ella Rossouw, Jodi Potgieter, Nika Potgieter en Francis Beukes. Agter: Jaco Lamprecht, Xander Pienaar, Louis Uys, Roux Delport en Roy Viljoen. Foto verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'