OUDTSHOORN NUUS - Die volgende spelers is gekies om die Eden-tennisvereniging op Saterdag 29 Julie in Worcester in die jaarlikse vriendskaplike wedstryd teen Noord Boland te verteenwoordig.
Ope
Mans: Wimpie Helmand (kaptein), Willem Wessels, Helgard Muller, Hein Beyleveld, Daniel Wessels, William Rhodes.
Vroue: Christine van Coller, Debra Hyde (kapt), Rida Bester, Karin Deltenre, Jane Schulz, Tessa Micic.
40+
Mans: Jacques de Beer (kaptein), Ruaan Ki-lian, Jonathan Witthuhn, Ayanda Nontshinga
Vroue: Maretha Fourie, Carrie Maclean, Liesl Fosbrook, Retha Matthee.
50+
Mans: Freddie Lötter, HG Scheün (kaptein), Johan Cloete, Hugo van der Berg.
Vroue: Thea Malherbe, Ironel Lötter, Lientjie Roos, Lida Godjin.
60+
Mans: Pietie van Zyl, Dave Glass, Pieter Schoeman, Louis de Preez.
Vroue: Sonja Botha (kaptein), Maryna Olivier, Edie Lottering, Jenny Glass.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'