OUDTSHOORN NUUS - Die 80+ vrouespan van Suid-Afrika het vierde geëindig in die onlangse ITF wêreldmeesterstennistoernooi wat in Manavgat, Turkye aangebied is.
Die span, onder leiding van Elmarie Lategan van die Wesbank-tennisklub, het in die derde plek-wedstryd teen Australië met 1 - 2 verloor.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’