OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Die Oudtshoorn Landelike Voetbalunie se rugbyspanne, Welbedagh en Kruisrivier, het verlede Saterdag op die Oudtshoorn-sportterrein deurgedring na die eindronde van dié unie se rugbytoernooi.
Die eindronde sal op 14 September by die Bridgton-sportterrein gespeel word.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'