Uitslae SWD o.12A:
Dag 1: Verloor 12-17 teen Grens A; Verloor 5-10 teen WP A
Dag 2: Verloor 33-5 teen Boland A; Verloor 12-5 teen OP A
SWD o.12B: Dag 1: verloor 5-7 teen SWD HUB; verloor 12-14 teen OP B.
Dag 2: Wen 17-0 teen Boland B; verloor 12-24 teen WP B.
Die spanfoto's is geneem tydens hul pettefunksie by die Bridgton Senior Sekondêre skool in Oudtshoorn.
Die SWD o.12A-span is: 15. Mattew Fortuin (Laerskool George-Suid) 14. Aiden Booysen (Rosemoor) 13. Craighan Muller (Laerskool Park) 12. Phillip Fouche (Laerskool George-Suid) 11. Lanario Wagenaar (Laerskool Van Reede) 10. Liam Lombaard (Laerskool George-Suid) 9. Walter Moolman (Glenwood) 8. James Claassen (Laerskool Outeniqua) 7. Hendré Niemann (Laerskool Hartenbos) 6. Janus Ferreira (Laerskool Outeniqua) 5. Tyler Hamman (Laerskool Knysna) 4. Charl Swanevelder (Glenwood) 3. Lawrence Victor (Laerskool George-Suid) 2. Francois Breytenbach (Laerskool Outeniqua) 1. Kian Claassen (Laerskool Wesbank) 16. Cobus Kleynhans (Laerskool Hartenbos) 17. Mingo Piti (Nikko Brummer) 18. Gary Colannani (Laerskool Knysna) 19. Daniel Reardon (Laerskool Knysna) 20. Tiaan du Toit (Laerskool Park) 21 Ruben Coetzer (Laerskool Outeniqua) 22 Tinsley Stuurman (Laerskool Van Reede)
Die SWD o.12B-span bestaan uit 15. Wayden Mintoor (Saturnus) 14. Jamean Hendricks (Pa-norama) 13. Bladen Hector (Laerskool Outeniqua) 12. Dywayne Olivier (Colridge) 11. Marthinus van der Heever (Nikko Brummer) 10. Llyton Avontuur (Laerskool Van Reede) 9. Luke Jonker (Laerskool Van Reede) 8. Ruwahldeno Lottering (St Mary's) 7. Desmondo van Niekerk (Bergsig) 6. Dylon Lambrecht (Laerskool George-Suid) 5 Marnitz Mellet (Laerskool Wesbank) 4. Enslin Hermanus (Milkwood) 3. Perlin Adams (Laerskool Vorentoe) 2. Schalk Vermeulen (Laerskool Wesbank) 1. Emile Weder (Laerskool Vorentoe) 16. Reghard Jordaan (Laerskool George-Suid) 17. Rynie Munnick (Laerskool Outeniqua) 18. Sturling Booysen (Laerskool Van Reede) 19. Reece Inus (Milkwood) 20. Zano-Lee Jonkers (Saturnus) 21. Fransie van Rooyen (Laerskool Wesbank 22. Jacques Meyers (Laerskool Outeniqua).
SWD o.12B-span. Voor van links is die span se hoofafrigter, Gerrit Oosthuizen, Martin Davids, (SWD sekretaris), Pieter Conradie (SWD-voorsitter), Riaan van Straten (hulpafrigter) en Gillmer Johnson (spanbestuurder). Foto: Jacques Swart
By die SWD o.12A-span is, voor van links: Ean Eygelaar (hoofafrigter), Martin Davids, Hennie Baartman, Pieter Conradie, Jaques Meyer (hulpafrigter) en Bernard Jonkers (spanbestuurder).
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo, Tuinroete nuus'