Marlow het Hoërskool Helpmekaar gister met 30-28 op die velde van Hoërskool Oudtshoorn geklop.
Die toernooi is deur Struisies aangebied om geleentheid te bied aan medium-grootte skole om aan `n toernooi, soortgelyk aan die bekende Wildeklawer-toernooi deel te neem.
Alle aanduidings is dat die naweek as `n groot sukses beskryf kan word en daar word reeds uitgesien na die 2016-toernooi met selfs meer spanne wat deel sal neem.


'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'