OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn-rugbyklub se A-span het verlede Saterdag by die Oudts-
hoorn-sportterrein (REC) in 'n SWD Eerste Liga B Oos-wedstryd vir Superstars 'n rugbyles geleer en hulle met 84 - 10 geslag.
Hier beur Jaco Marx oor vir 'n drie in die hoekie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’