OUDTSHOORN NUUS - Zoar United se A- en B-spanne vir verlede Saterdag in 'n SWD Oos B-liga kragmetings vir Oudtshoorn-rugbyklub met onderskeidelik 18 - 15 en 21 - 17 ore aangesit.
Die wedstryd is by die Oudtshoorn-sportterrein beslis.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’