RUGBY NUUS - Die rugbyspanne van Colridge en Bergsig Primêr het verlede week opwindende hardlooprugby by Colridge Primêr se sportterrein gespeel.
Die rugbyspanne het gesorg vir vele opwinding vir die dag.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’