RUGBY NUUS - Moonlight-sokkerklub in Dysselsdorp se voorseisoen-streekontwikkelingsproewe vir o. 19 tot o. 21-spelers, skop af op 29 Julie by Dysselsdorp-sportterrein vanaf 09:00 tot 14:00.
Alle sokkerklubs word genooi om hul spelers te stuur om deel uit te maak van die verrigtinge.
Volgens een van die organiseerders, Elton du Plessis, sal middagete vir die spelers deur Sport Buddy Community Projects geborg word.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’