- Die o.19A-span klop Cordoba Athletic Club met 45-0.
- Die o.19B-span verloor teen Paul Roos Gimnasium met 14-24.
- Die o.16A-span verloor teen Paul Roos Gimnasium met 0-35.
- Die o.15A-span wen Hoërskool Hottentots Holland met 78-0
- Die o.14A-span wen ook Hottentots Holland met 36-7.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'