Die eerste span se goeie oorwinning sal die manne moed gee vir Saterdag se groot stryd teen die Hoër Landbouskool Oakdale, op Gimnasium se velde.
Rugby uitslae teen PW Botha:
- o.14 A wen 55-0
- o.14 B wen 12-7
- o.15 A wen 22-7
- o.16 A wen 59-0
- 1ste span o.19 A wen 74-6 teen PW Botha
- o.16 B gelykop 10 - 10 teen Morester o.16 A
- o.19 B wen 22 - 7 teen Morester
- o.19 C wen 10 - 3 teen HS Zwartberg se eerste span.
Aksie op die rugbyveld.
Foto's: Jacques Swart
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'