OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Langenhoven Gimnasium se A-span het Bridgton Sekondêr se eweknieë verlede Woensdag op Leeupark (Gimmies se tuisveld) oortuigend met 29-8 kaf gedraf.
Gimmies het in die proses 5 drieë teenoor BSS se een gedruk. Hierdie twee top-rugbyskole speel jaarliks een wedstryd teen mekaar.
Die res van Gimmies se ouderdomsgroepe was ook almal seëvierend in hul wedstryde.
Uitslae:
- Gimmies - o.14 A-span klop BSS (57-5)
- Gimmies - o.15 A-span klop BSS (27-12)
- Gimmies - o. 16 A-span klop BSS (43-12)
- Gimmies - o.19 B-span klop BSS (32-1).
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'