Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Langenhoven Gimnasium se A-span het Bridgton Sekondêr se eweknieë gister op Leeupark (Gimmies se tuisveld) oortuigend met 29-8 kaf gedraf.
Gimmies het in die proses 5 drieë teenoor BSS se een gedruk.
Hierdie twee top-rugbyskole speel jaarliks een wedstryd teen mekaar.
Die res van Gimmies se ouderdomsgroepe was ook almal seëvierend in hul wedstryde.
UItslae:
- 0.14 A-span - 57-5
- o.15 A-span - 27-12
- o. 16 A-span - 43 - 12
- 0.19 B-span - 32 -10
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'