OUDTSHOORN NUUS - Drie leerders van Oudtshoorn Vaardigheidskool het onlangs uitstekend op die sportveld presteer.
Muchè Horsban is opgeneem in die Wes-Kaap Elsen-netbalspan. Ellroy Pieterse en Elgin Carolus het SWD-kleure in rugby behaal.
Hulle sal tydens die Junie-vakansie na Potchefstroom reis vir wedstryde.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’