Video
OUDTSHOORN SPORTNUUS EN VIDEO - Oudtshoorn Courant gesels regstreeks met All Blacks-rugbyklub se voorsitter (Damon Gysman) by die Bridgton-sportterrein waar hulle vanmiddag Riversdal Blues pak in 'n Super B-liga-halfeindstryd vir 'n plek in volgende week se finaal op Outeniquapark in George.
Volgende week se wenner in George sal dan bevorder word na die SWD- Super A -liga, voorheen bekend as die Premierliga.
All Blacks het 11 jaar gelede in die Super A-liga gespeel.
VIDEO - Damon Gysman gesels oor die All Blacks
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'