OUDTSHOORN SPORTNUUS - Bridgton-rugbyklub se A-span het vanmiddag hul teenstanders van George-rugbyklub in 'n SWD Super A-ligawedstryd by die Bridgton-sportterrein 'n rugbyles geleer en hulle met 56-17 oordonder.
Willem 'Fox' Jaftha het 'n indrukwekkende 5 drieë gedruk.
Jaftha is tans die voorste drieëdrukker in die liga. Bridgton se B-span het ook George met 71-17 getrap.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’