OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Bridgton-rugbyklub se algemene vergadering vind 29 Oktober om 19:00 by die Bridgton Klubhuis plaas waartydens 'n nuwe bestuur vir die 2020 seisoen gekies sal word.
'n Konsultasie vergadering sal ook op Dinsdag 21 Oktober by dieselfde venue plaasvind.
Alle nuwe lede en gemeenskaplede word uitgenooi na die vergaderings.
Vir enige navrae kontak Brian Jonathan by 083 743 7578 of Edward Jackson by 078 848 9608.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'