Video
OUDTSHOORN RUGBYNUUS EN VIDEO - Bridgton-rugby klub se A-span het Saterdag op die Oudtshoorn-sportgronde Mosselbaai Barbarians in n SWD MicFin premierligawedstryd met 40-34 geklop.
Op die video hieronder gaan druk die skrumskakel, Graham September, Bridgton se wendrie in die doodsnikke van die wedstryd.
Die seevierende Bridgton A-span vier sy oorwinning met sy ondersteuners.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'