Die o.13B-span het in die finaal met een doel verloor.
Skole van so ver as Bellville het aan die toernooi deelgeneem.

Die o.13B-span voor: Miné Graaff, Danika Loock, Bianca la Grange, me. Chantal Hayward Agter: Louw-Mari Olivier, Elize-Mari Ungerer, Karia Lohann, Amber Matheus.