OUDTSHOORN NUUS - Ses atlete van Laerskool Wesbank is onlangs in die Eden-Tweekampspan opgeneem.
Voor, van links: Bea Strydom, Engela de Wet en Jaundré Alberts.
Agter: Jean Joubert, Hennie Calitz en Kari Griffioen.
Die atlete van Laerskool Wesbank wat onlangs in die Eden-Tweekampspan opgeneem is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'