OUDTSHOORN NUUSFLITS - Laerskool Wesbank is omtrent trots op een van hulle jonger leerlinge.
Amber Saaiman van Laerskool Wesbank het op 28 Oktober aan die WP-danskampioenskappe in Paarl deelgeneem.
Sy het 'n eerste plek behaal in die kategorieë baldans en Latynse dans.
Amber Saaiman met haar sertifikaat.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'