OUDTSHOORN NUUS - Die weermag se nasionale vlugbalspan het tydens verlede week se toernooi by die De Jager-sportkompleks donasies aan twee plaaslike organisasies geskenk.
Die geld is deur die soldate wat aan die vlugbaltoernooi deelgeneem het vir liefdadigheid ingesamel.
Hier ontvang Irma Olivier van Huis Triomf en Letitia de Lange van Caring Angels die geld van Kolonel Luscious Kwakwa en die weermag se nasionale vlugbalspan.
Hier ontvang Irma Olivier van Huis Triomf en Letitia de Lange van Caring Angels die geld van Kolonel Luscious Kwakwa en die weermag se nasionale vlugbalspan.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'