Stefan Swanepoel en Carol Steyn, beide van Oudtshoorn, het in die eindstryd te staan gekom teen Abè Jantjies en Estelle Swanepoel van George.
Die titaniese stryd het spel van die hoogste kaliber gelewer en is uiteindelik deur Swanepoel en Steyn gewen.
Van links is Abè Janties, Sias Pienaar en Estelle Swanepoel.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'