OUDTSHOORN NUUS - Die Jullies-egpaar, Tarryn en Conrad het verlede Saterdag as die vinnigste drawwers in die agste virtuele Oudtshoorn-parkrun geëindig gevolg deur Leaticia Wolmarans wat in die derde plek klaargemaak het.
Hierdie week se drawwers en hul tye is as volg:
- Tarryn Jullies - 24:13
- Conrad Jullies - 26:02
- Leaticia Wolmarans - 26:27
- Francois le Roux - 26:42
- Johann Coetzer - 26:54
- Abraham Hendricks - 27:39
- Bart Saaiman - 28:11
- Henry Carstens - 30:31
- Newald Groenewald - 33:54
- Helena Smit - 34:46
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'