OUDTSHOORN NUUS - Alicha Titus en Ray-Jordan Schoeman het die Eden Laerskole-atletiekspan gehaal.
Dit was onlangs in die Paarl aan die Wes-Kaapse Laerskole Atletiekkampioenskap wat hulle deelgeneem het.
Albei is van van Laerskool van Reede.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'