Uitslae hokkie teen Brandwag:
o.18A wen 1-0 ; o.14A wen 3-0 ; o.18B verloor 0-1; o.18C wen 2-1; o.16A 0-0; o.16B verloor 0-1
Span van die dag is die o.18A-span
Rugby:
o.14A wen 33-10; o.15A wen 37-20; o.16A verloor 18-10; o.18B verloor 7-0; o.18A verloor 20-17.
Cecilia Strydom, Jancke Ungerer, Melanie van Biljon en Anneme Roller in aksie vir Struisies se eerste hokkiespan, verlede Saterdag. Foto's: Jacques Swart
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'