OUDTSHOORN NUUS - Hoërskool Oudtshoorn het verlede naweek uitstekend op die sportveld vertoon.
Hulle het oorwinnings in hokkie, rugby en netbal oor Hoërskool Sentraal en Knysna Hoër op Struisies se tuisveld behaal.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'