OUDTSHOORN NUUS - Twaalf laerskole van die Eden-streek het die afgelope naweek Colridge Primêr se sportdag vir o.7- en o.9-leerders bygewoon.
Die tjokkertjies het hul gate uitgeniet en het in rugby, netbal en basketbal met mekaar meegeding.
Bergsig Primêr, Sacred Heart en Saturnus Primêr was van die plaaslike skole wat dié sportdag bygewoon het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'